Tuis
 

Kom ervaar die Nostalgia van 'n ou tin myn dorpie gekombineerd met egte Suid Afrikaanse gasvryheid

Ons kroeg en restaurant is oop van Maandae tot Saterdae van 09h00 tot laat. Kom sluit aan by die plaaslike legendes en deel in hul stories van die pragtige Bosveld. Geniet die dorpie sonder misdaad en die omliggende Bosveld.

Geniet 'n putjie golf by die plaaslike golf baan of kom bly in een van die plekke wat akkomodasie aanbied in die area vir 'n naweek van rustigheid en vrede. Ons belowe u 'n ervaring so siels voedend dat u sal aanhou terugkom vir meer.

.


Gaan na Koekepan se tuisblad Hoe om by ons uit te kom 'n Versameling fotos van ons geriewe Interresante plekke in die omgewing van Koekepan Ons kontak besonderhede Kom in ons webtuiste in om meer te sien van ons aktiwiteite en gasvryheid

Die Berge om Rooiberg Sitemap