<%@LANGUAGE="VBSCRIPT" CODEPAGE="1252"%> Volledige aanwysings na Koekepan

NA / VAN PRETORIA :

Neem die N1 vanaf JHB / Pretoria na Polokwane. Volg dit tot by Bela Bela (Warmbad) .Draai links en volg die tekens na Rooiberg / Thabazimbi. Gaan verby die eerste Rooiberg afdraai aangesien dit 'n grondpad is wat baie tyd by u reis kan voeg. Wanneer jy die tweede afdraai na Rooiberg neem, volg die pad totdat jy die dorpie Rooiberg binnekom. Koekepan is op jou regterkant soos jy in Rooiberg inkom.

OF

Ry oor Brits en volg die pad na Thabazimbi. Draai regs by Koedoeskop op die Bela Bela pad. Die afdraai na Rooiberg is 27km verder op hierdie pad op die linkerkant. Wanneer jy hier gedraai het, volg die pad totdat jy die dorpie Rooiberg binnekom. Koekepan is op jou regterkant soos jy in Rooiberg inkom.

Klik hier vir 'n volledige padkaart om by Koekepan uit te kom


Klik op die Kaart prentjie hierbo om 'n volledige kaart te sien